Die Klipskuur

Die sinkdeure is wawyd oopgegooi, die meel is op die vloer gestrooi, die tafels kreun onder die kos, die lanterns flonker vriendelik. Niggies, nefies, ooms, tantes, oupa en oumagrootjie is uitgedos in hul mooiste vere. Die perde, hoenders en ganse staan reeds nuuskierig nader.

Die Klipskuur is geleë op die Leonards se familieplaas, Rietfontein, 100 km suid van Johannesburg. Die ou skuur wat in 1914 gebou is, is liefdevol gerestoureer en omskep in ‘n plaasstyl sjiek venue.Onopgesmukte sjarme en ouwêreldse eenvoud bied die perfekte agtergrond om saam met jou geliefdes fees te vier.

Ons sien uit om julle met hartlikheid te verwelkom.

Venue Details

Email: klipskuur@gmail.com
Phone: +27 83 412 5272
Website: https://www.klipskuur.co.za

Address:
667R+GQ Vaal Marina
Die Klipskuur
Gauteng
28.241889, -26.786228
South Africa

Upcoming Events

No upcoming events

Previous Events

No previous events